Hi Vaughan,
Ek LOVE jou musiek en ek en my sussie was MAL oor TREE AAN! Dis nou al amper 'n jaar gelede
Wat beplan jy hierdie jaar???
Hi Vaughan,
Ek LOVE jou musiek en ek en my sussie was MAL oor TREE AAN! Dis nou al amper 'n jaar gelede
Wat beplan jy hierdie jaar???
Ek het Sondagaand op classic FM jou "Suiderkruis" gehoor en was baie beindruk met jou, die song en produksie. Is daar meer besonderhede oor die CD want ek sal dit graag wil aankoop. Ek het glad nie van jou geweet nie en na van jou musiek geluister en magtag jy mag maar sing.

Reinett Byleveld
Hi Vaughan wane kom tree jy bietjie op in polokwane
jou musiek is great